Kedoes Harbe was negus (koning) van Ethiopië en ’n lid van die Zagwe-dinastie. Volgens die Ethiopiese historikus Taddesse Tamrat was hy die seun van Jan Sejoem, die broer van Tatadim.[1] Volgens sommige bronne het hy van 1079 tot 1119 regeer. Huntingford sluit hom nie in op sy lys konings van die Zagwe-dinastie nie.[2]